Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

grappiesJokes - Topics
Create Your Own App Store

* grappiesJokes > Topics


Subject: epol dieet
Replies: 0 Views: 591

knormoer 16.11.13 - 01:47pm
Nou die dag gaan koop ek 'n sak EPOL hondekos by Pick 'n Pay
en terwyl ek so in die ry staan, vra 'n vrou agter my of ek 'n hond het.
Sommer aspris, s ek vir haar:
Nee, ek het nie 'n hond nie - ek begin weer met die EPOL diet.
Ek sien sy kyk my so snaaks aan, maar ek gaan aan:
Eintlik weet ek dat ek nie weer op die diet moet gaan nie,
want laaskeer het ek in die hospitaal beland -
wakker geword in die intensiewe eenheid
met pype wat uit elke gaaitjie in my lyf kom .
Maar ek het 22kg verloor voor en dit was die moeite werd.
Ek vertel haar dat die EPOL diet eintlik volledig voedsaam is
met al die vitamienes en minerale wat mens nodig het.
En dis so maklik!
Al wat jy doen is om jou broeksakke vol te maak met EPOL nuggets
en jy eet een of twee wanneer jy ookal honger voel.
Teen hierdie tyd luister al wat 'n persoon is na my storie -
veral die ou wat agter die vrou staan.
Heel geskok vra die vrou my toe of ek in die hospitaal
beland het van voedselvergifting.
Ek antwoord toe:
Nee, ek het in die straat gesit en
my privaatdele gesit en lek, toe 'n kar my raakry!
EK DOG DIE OU AGTER HAAR KRY 'N HARTAANVAL VAN DIE LAG!
SIMPEL KOEI - VIR WIE HET SY GEDINK KOOP EK DIE HONDEKOS???????????/!!!!!!!
*


* Reply
* grappiesJokes Forum


Search:
topics replies


* grappiesJokes

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store