Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

grappiesJokes - Topics
Create Your Own App Store

* grappiesJokes > Topics


Subject: boeta se brief plaas toe
Replies: 0 Views: 178

knormoer 18.08.13 - 05:07pm
Boeta se briefie plaas toe

Boeta is op universiteit en ontmoet n girl wat hy graag aan sy ma-hulle op die plaas wil gaan voorstel.

Boeta is bietjie skamerig vir hoe dinge op die plaas is en skryf toe vir sy pa n brief van n paar dingetjies

wat hulle asseblief tog net moet regstel voor hulle twee kan kom kuier.
Daar is drie dinge wat pa-hulle tog moet regsien voor ek vir Sannie plaas toe kan vat. Boela is al baie oud en blind en vol vlooie en hy stink. Julle moet asseblief vir Boela uitsit. Dan, daai buite-toilet moet julle asseblief afbreek. Dit is nou die moderne tyd. Mense het deesdae badkamers met toilette binne-in die huis. En die laaste ding daai foto in die voorhuis van waar pa sit en ma staan moet julle asseblief verwyder. Deesdae staan die man en die vrou sit wanneer fotos geneem word.

Die pa stuur toe die volgende briefie terug:

Boeta, toe jy vyf jaar oud was, toe val jy in die dam en Boela het jou gered. So Boela bly. Dan, daai buite-toilet is waar ek elke oggend gaan sit en na die boerdery kyk en planne maak en dit is wat jou op die universiteit hou. So die buite-toilet bly. En laastens. Daai foto van waar pa sit en ma staan is op ons honeymoon geneem. Pa kon nie meer staan nie en ma kon nie meer sit nie. en dis waar jy vandaan kom! So alles bly. PUNT *


* Reply
* grappiesJokes Forum


Search:
topics replies


* grappiesJokes

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store