Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: blond bestuurstoets
Replies: 0 Views: 203
knormoer 18.08.13 - 05:06pm
Die blondine doen haar toets vir haar rybewys. Dit gaan redelik goed, maar toe sy moet parkeer, is sy taamlik ver van die randsteen af. Die eksamineerder s: 'Kan jy 'n bietjie naderkom?' Die blondine maak haar veiligheidsgordel los, skuif nader aan die eksamineerder en s liefies: 'Mmmm, en dan . . . ? *