Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

grappiesJokes - Topics
Create Your Own App Store

* grappiesJokes > Topics


Subject: kom stoot
Replies: 0 Views: 413

knormoer 19.08.13 - 04:53pm
'n Man en sy vrou word wakker gemaak 3 uur in
die oggend deur 'n harde
geklop aan die deur. Die man staan op en gaan maak die deur oop waar
'n dronkie in die
gietende ren staan. Die dronkie s hy het iemand
nodig om hom te stoot..
Daar is nie 'n manier nie. S die man. Dit is drie
uur in die oggend. Hy slaan die deur toe en gaan terug bed
toe.
Wie was dit? vra sy vrou. Net 'n dronkie wat
iemand soek om hom te
stoot. Antwoord hy. Het jy hom gehelp? vra sy.
Nee, dit is drie uur, en dit sous daarbuite! Wel jy het 'n kort geheue, s sy. Onthou jy drie
maande terug toe
ons kar gebreek het en daai twee ouens ons
gehelp het. Ek di*nk jy moet
hierdie ou ook help en jy behoort jou te skaam.
Die man besef sy vrou is seker reg en trek toe maar aan. Hy gaan uit in
die gietende ren en roep uit, Hallo, is jy nog
daar?
Ja. kom die antwoord terug. Het jy nog iemand nodig om jou te
stoot? vra hy. Ja, asseblief. Kom die antwoord uit
die donkerte.
Waar is jy? vra die man.
Hier op die swaai. antwoord die dronkie *


* Reply
* grappiesJokes Forum


Search:
topics replies


* grappiesJokes

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store